Friday, November 12, 2010

`n siening van verte


OP Sanni Pass geneem op die hhogste punt van daai pad

Berge van die koue






Die son ondergang van die berg is die Drakensberge geneem aan die suide kant by Underberg en op Sanipass

horisontale sonsak met streep van wolke


Die son sak is in george geneem Die wolke gee die effek van die son met die strepe. Die son salk oor Mossel Baai se kant